Vodacom en MTN veg voort vir spektrum

Loading player...
Die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen gesels oor Vodacom en MTN se geveg.
27 Jun 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min