Daar is 138 kriptomaatskappye in Suid-Afrika

Loading player...
Carel van Wyk, medestigter van MoneyBadger gesels oor kriptomaatskappye.
3 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min