Watter voertuie word die meeste gesteel en gekaap?

Loading player...
Sumarie Greybe, medestigter van Naked Insurance gesels oor voertuie wat die meeste gesteel en gekaap word.
8 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min