Kuberkrakers steel R300 miljoen by die departement van openbare werke en infrastruktuur

Loading player...
Adv Stefanie Fick van Outa en Lennox Mabaso van die departement van openbare werke en infrastruktuur gesels oor die departement wat die afgelope 10 jaar minstens R300 miljoen aan kubermisdaad verloor het.
10 Jul 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min