Eskom hou nou die krag aan vir meer as ‘n 100 dae

Loading player...
Thomas Conradie, algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese by Eskom gesels oor 100 dae sonder beurtkrag en Koeberg se lewensverlenging.
16 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min