So raak die rand se waarde jou beleggings

Loading player...
Die Rand is veral die afgelope maand of twee baie wisselvallig. Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor die beweging van die rand, en buitelandse beleggings.
16 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min