Samewerking in die regering van nasionale eenheid sal groei en werkskepping dryf

Loading player...
Andrew Whitfield, adjunkminister van handel, nywerheid en mededinging gesels oor die departement se begrotingsrede.
17 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min