Van Eskom-ingenieur tot kriptokenner

Loading player...
Carel de Jager, leier van die WNNR se blokketting navorsingsgroep en uitvoerende hoof van Silver Sixpence gesels oor sy agtergronnd, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
18 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min