Maak gereed om ’n groot deel van jou twee pot-pensioenonttrekking aan die gaarder te gee

Loading player...
Dirk Oosthuizen, hoof van navorsing en ontwikkeling, en hoofkonsultant by Simeka Konsultante en Aktuarisse gesels oor die belasting gevolge van twee pot-pensioenonttrekkings.
19 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min