Die Reserwebank soek R6.1 miljard by Steinhoff-opvolger

Loading player...
Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor die Reserwebank wat Steinhoff beveel om R6,1 miljard aan die staat te verbeur.
22 Jul 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min