Studie bevind besighede het te veel in sonstelsels belê

Loading player...
DeVilliers Botha, bestuurskomiteelid van die Suid-Afrikaanse Bedryfsvereniging vir Fotovoltaïese Sonkrag (Sapvia) gesels oor Discovery Green se studie.
22 Jul 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min