Hoe kan private sektor by waterprojekte betrokke raak?

Loading player...
Johann Lübbe, hoof van die Watervennootskapskantoor in die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika gesels oor hoe die private sektor by waterprojekte betrokke kan raak.
23 Jul 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min