Ruan Smit (Dann-Jaques Mouton) is die speurder op die dorp. Passievol oor sy werk en soek net een ding: geregtigheid

Loading player...
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander.
Weeks aande om 6pm op kykNET&kie 144.
24 Jul 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Pearl Modiadie wins a quarter million for charity on Deal or No Deal!

Pearl Modiadie, TV presenter and actress, kicked off her year in a big way by participating in Deal or No Deal Celebrity SA, where she won R250,000 for her chosen charity, Tshepang Care Centre. The win was more than just a game for Modiadie—it was a deeply personal and faith-driven…
5 Feb 12PM 6 min

Alicia en Claudia: Die sussies van Bloemfontein oorleef Klein Paradys.

Ses pare gaan 25 dae lank eet, slaap, bou en herhaal om mikro-wonings van 21 m² in die Elgin-vallei in luukse wegbreekhutte te omskep, Klein paradys om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144). In Klein Paradys gaan ses mededingende spanne wat uit twee persone bestaan wat mekaar reeds ken, elk ’n…
29 Jan 12PM 6 min

Style icon Seth Shezi won Celebrity MasterChef South Africa on S3!

Despite facing fierce competitors, gnawing nerves and a photo finish in the final, stylish KZN-born content creator Seth Shezi reigned victorious on the six-part MasterChef spin-off Celebrity MasterChef South Africa, proudly sponsored by Pick n Pay. The creative polymath, named GQs best-dressed man in 2018, won every MasterChef kitchen cook-off…
8 Jan 12PM 11 min

Is David Viviers Alleen vir Kersfees?!

17 Desember op kykNET om 20:00 ’n Werkverslaafde vrou wat haar Kersgees verloor het, word vasgekeer saam met ’n man wat heel Kersfeesbedot is. Sy moet haar verlede konfronteer om weer die magic van Kersfees – en die lewe – te vind. Met Amalia Uys en David Viviers. Ses splinternuwe…
18 Dec 2024 12PM 6 min