Hoekom het TotalEnergies werklik sy goed gevat en geloop?

Loading player...
Craig Morkel, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Olie-en-Gasvereniging se gas ekonomie leierskapspan verduidelik hoekom TotalEnergies sy goed vat en loop.
31 Jul 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min