ArcelorMittal staal hom vir ekonomiese ommeswaai

Loading player...
ArcelorMittal het vandag winssyfers vir die 6 maande tot einde Junie bekend gemaak. Die omset was 3% laer, en die groep se wesensverlies het R1.1 miljard beloop. Kobus Verster, die uitvoerende hoof van ArcelorMittal gesels oor die resultate.
1 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min