Wysigings word gemaak aan die Maatskappywet

Loading player...
Madelein​​​​ van der Walt, vennoot van Webber & Wentzel gesels oor wysigings aan die Maatskappywet.
2 Aug 2024 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min