Kan beleid SA se ekonomie vinniger laat groei?

Loading player...
Parks Tau, minister van handel, nywerheid en mededinging sê hulle wil die proses van sake doen vergemaklik, en knelpunte uit die weg ruim.
7 Aug 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min