Nie alle aktuarisse het grys skoene nie

Loading player...
Tobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10X Investments gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat sy doen om te ontspan.
8 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min