Botswana sê nou ook nee vir Suid-Afrikaanse lemoene

Loading player...
Theo Boshoff, bestuurshoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) gesels oor Botswana se verbod op Suid-Afrikaanse vrugte.
12 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min