Busa skop vas oor NGV

Loading player...
Khulekani Mathe, nuut-aangestelde uitvoerende hoof van Sake-eenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die nasionale gesondheidsversekering (NGV).
14 Aug 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min