'Pasop vir onwettig ingevoerde (grys) voertuie!'

Loading player...
Onwettig ingevoerde (of grys) voertuie bly ’n hindernis vir Suid-Afrika en maak 7,5% van die land se motorvloot van 12,5 miljoen voertuie uit. Lizette Erasmus, Bestuurder van Versekeringkundigheid by IntegriSure Makelaars, het aan die OFM Sake-uur gesê dat hierdie motors, wat dikwels betrokke is by kriminele aktiwiteite as gevolg van hulle onopspoorbaarheid, boonop ook bydra tot ’n aansienlike verlies aan inkomste vir die regering. Sy het met OFM se nuusredakteur, Morné van Rooyen, gepraat oor die finansiële risiko’s verbonde aan die aankoop van so ’n voertuig.
16 Aug 2024 10AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Standard Bank fosters partnerships in fight against FMD, gears up for Nampo

Brendan Jacobs, Head of Agribusiness at Standard Bank Business and Commercial Banking South Africa, unpacks the bank’s partnerships with Clover and the Milk Producers’ Organisation in tackling foot-and-mouth disease. He also shares what to expect from their presence at Grain SA’s upcoming Nampo trade show, with a strong focus on…
15 Apr 6AM 6 min