Die beurs styg en die rand verstewig

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte.
16 Aug 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min