Thungela se wins val weens laer steenkoolpryse en Transnet- ondoeltreffendhede

Loading player...
Die steenkoolgroep Thungela het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Junie aangekondig, die finansiële hoof Deon Smith gesels oor die resultate.
19 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min