‘Suid-Afrika se RNE moet afsien van vernietigende arbeidsregulasies, en strukturele werkloosheid beveg’

Loading player...
Die Vryemarkstigting het ’n beroep op die nuwe regering van nasionale eenheid (RNE) gedoen om af te sien van vernietigende arbeidsregulasies en om hindernisse te verlaag vir toetrede tot die Suid-Afrikaanse arbeidsmag. Dr. Morné Malan van die Vryemarkstigting het met OFM se nuusredakteur hieroor gesels nadat die nuus bekend geword het dat die land se werkloosheidsyfer in die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het vanaf 32,9% in die eerste kwartaal.
16 Aug 2024 7AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Standard Bank fosters partnerships in fight against FMD, gears up for Nampo

Brendan Jacobs, Head of Agribusiness at Standard Bank Business and Commercial Banking South Africa, unpacks the bank’s partnerships with Clover and the Milk Producers’ Organisation in tackling foot-and-mouth disease. He also shares what to expect from their presence at Grain SA’s upcoming Nampo trade show, with a strong focus on…
15 Apr 6AM 6 min