Daar wag dalk ’n belastingverrassing op mense wat hul pensioengeld onttrek

Loading player...
Willie Viljoen van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gesels oor die belastingimplikasies van die tweepot-stelsel.
27 Aug 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min