Johann Rupert weer die rykste

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor Bidcorp se resultate, Nvidia, en Johann Rupert.
28 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min