Sanlam se wins wip met 43%

Loading player...
Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam lewensversekering en spaarprodukte gesels oor Sanlam se finansiële resultate.
5 Sep 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min