Die SAID wil belastingondersoeke (gedeeltelik) privatiseer

Loading player...
Pieter Faber, uitvoerende beampte vir belasting by Saica gesels oor die Inkostediens wat die private sektor betrek om ondersoeke te doen.
5 Sep 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min