Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
6 Sep 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min