Gauteng het die vuilste lug in die land

Loading player...
Prof Roelof Burger van die Noordwes-Universiteit se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur gesels oor lugbesoedeling.
9 Sep 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min