Goeie dienslewering bring ekonomiese groei. Vra Midvaal

Loading player...
Peter Teixeira, burgemeester van die Midvaal-munisipaliteit gesels oor dienslewering, en die bestuur van hulle munisipaliteit.
11 Sep 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min