Meer mense begin met kripto vir goedere en dienste betaal

Loading player...
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor die koop van goedere met kripto.
18 Sep 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min