Miljarde word in die eerste drie weke van die tweepotpensioenstelsel onttrek

Loading player...
Stian de Witt, hoof van finansiële beplanning by NMG Financial Planning gesels oor die tweepot-aftreestelsel, en die mense wat hulle geld daar onttrek.
23 Sep 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min