Vergeet van ChatGPT, wees bekommerd oor FraudGPT

Loading player...
Gregory Whittaker, aktuaris by Algorithm Konsultante en Aktuarisse gesels oor misdadigers wat SA aftreespaargeld met Kunsmatige Intelligensie (KI) teiken.
26 Sep 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min