Masterchef South Africa contestant Amogelang Maluleka is heating up the kitchen!

--:--
By winning last week’s Heritage Day challenge, in which the contestants had to make wors from scratch in pairs, Nabila and Lona were on the gantry, meaning they did not have to participate in this week’s elimination challenge. 25-year-old Amogelang Maluleka loves creating scrumptious dishes to bring joy and comfort to his family. MasterChef South Africa Season 5 premieres on S3 (formerly SABC3) on Saturdays at 19:30. The repeat is on Sundays at 18:30 on SABC2 and S3 on Wednesdays at 18:00.
2 Oct 12PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Alicia en Claudia van Bloem kom klets weer oor hulle Klein paradys.

Elkeen van die spanne het hulle eie uitdagings. Een daarvan is dat bestellings vir alles van hout tot skroewe nie binne ’n uur of twee afgelewer kan word nie, en wanneer dit afgelewer word, moet die spanne uitwerk wat vir watter span bedoel is. Klein paradys is op Donderdae om…
8 Nov 1PM 6 min

Penny Riders spicy route has come to an end on Masterchef SA S5

The Top 6 became the Top 5 after Penny Rider (65), the oldest home cook in MasterChef South Africa Season 5, was eliminated. MasterChef South Africa now premieres in a new timeslot on S3 on Saturdays at 20:30. The rebroadcasts are on Sundays at 18:30 and Mondays at 18:00
6 Nov 12PM 8 min

Alicia and Claudia lei ons na die Klein Paradys van kykNET.

In kykNET se nuwe leefstyl-realiteitsreeks, Klein paradys, is daar vir ses spanne ’n koel R1 miljoen op die spel, maar om dit wen moet hulle wys dat hulle ’n leë mikro-eenheid binne net vier weke in spoggerige vyfsterverblyf kan omtower. Die reeks begin op 24 Oktober om 20:00 op kykNET…
25 Oct 1PM 7 min

Francois van Rensburg is in Diepe Waters met Wessel.

Dinge in Dinsdagaand se episode van Diepe Waters bereiek 'n hoogtepunt en Franscois kom vertel ons meer. Waters word Maandae – Donderdag om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai. Dis ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.
16 Oct 1PM 8 min

Gershwin Mias vat grond met Skemergrond.

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe…
9 Oct 1PM 8 min