Die Mededingingskommissie is bekommerd oor kospryse nie so vinnig soos landbou-insetkoste val nie

Loading player...
Kagiso Zwane, ekonoom by die Mededingingskommissie gesels oor die bevindings van die kommissie se jongste verslag oor kosprysmonitering.
7 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min