Motorfietsverkope poer-poer ondanks toename in e-handelaflewerings

Loading player...
Arnold Oliver, nasionale direkteur van die Vereniging van Motorfiets-invoerders en -verspreiders (Amid) gesels oor motorfietsverkope.
8 Oct 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min