Gesondheidsake - Die Immuunstelsel - 3 Oktober 2024

Loading player...
Vandag praat Bianca oor die imuunstelsel en wat dit kan beinvloed asook
die impak wat sekere vitamiene en minerale op die imuunstelsel het.
Bianca noem daar is 2 tipes immuniteit, watter impak die spysvertering op die immuunfunksie het asook wat die impak van Inflammasie en oksidatiewe stres op die imuunstelsel het. Hierdie en nog vele insiggewende inligting - luister gerus weer.
9 Oct 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min