Verbruikers gee gemengde antwoorde oor hoe die ekonomie hulle uitgawes raak

Loading player...
‘n Verslag oor verbruikersgedrag voorspel dat die wêreld se verbruikers volgende jaar meer as 6% meer gaan uitgee. Hannes van den Berg, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor die voorspelling.
9 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min