André de Villiers durf motorfietsavontuur aan!

Loading player...
Kom reis saam met 1 Spoor Avonture waar passie gedeel word vir die sport, die avontuur en ons mooie land.
Vanaf Maandag 7 Oktober 17:30 is André de Villiers (wat kykers van die gewilde program André 4x4 ken) te sien in die nuwe kykNET-program, 1 Spoor Avonture, waar hy, Franswa Smit en Hans Strydom die pad op hul motorfietse aandurf.
7 Oct 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Beloofde Land? ’n Dokumentêre reis deur Suid-Afrikaanse drome en vrese

In ses aflewerings reis Rian van Heerden deur Suid-Afrika en die Verenigde State om te sien of Amerika steeds die beloofde land is of net ’n volgende hoofstuk in Suid-Afrikaners se soeke na veiligheid en stabiliteit. Beloofde Land begin op 7 Januarie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en sal…
14 Jan 12PM 7 min

Op pad met my potjie: Joalette se reis deur Namibië

Na ’n geurige eerste seisoen neem Joalette De Villiers ons weer op ’n avontuur deur Namibië. Sy sien nuwe mense, nuwe potjies en nuwe geure. Saam ontdek ons kennis, avontuur en passie. Vanaf Vrydag 28 November, 18:30, kykNET, kanaal 144.
26 Nov 2025 12PM 6 min