Transnet soek ’n private operateur vir die Bloutrein

Loading player...
Yolisa Kani hoof van besigheidsontwikkeling by Transnet gesels oor hulle soektog na private operateurs om hom te help om die Bloutrein te bedryf en te verbeter.
10 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min