Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Schalk Louw van PSG Old Oak en Andries Nel van Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
11 Oct 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min