Weird Wide Web - Geregtigheid vertraag is NIE geregtigheid ontken nie!

Loading player...
’n Brasiliaanse vrou wat haar lewe daaraan gewy het om haar pa se moordenaar vas te trek, het daarin geslaag om uiteindelik vrede in haar gesin te bring deur die wegholmisdadiger 25 jaar ná die moord voor die gereg te betrap.
14 Oct 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min

Conspiracy Corner - Are Pandas real animals?

A viral theory doing the rounds online claims pandas are completely fake. According to internet detectives, these monochrome fluff-balls are actually, humans in highly advanced bear costumes, genetically engineered props or China’s cutest covert surveillance operation.
20 May 10AM 3 min