Eskom hou die krag vir 200 dae in ‘n ry aan

Loading player...
Thomas Conradie, algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese by Eskom verduidelik wat hulle reg gekry het, en gesels oor verwagtinge vir die somerseisoen.
14 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min