Die NVG se nuwe C-ADR-beleid kan Suid-Afrika vinniger van die gryslys afkry

Loading player...
Sayo Akinbohun van Webber Wentzel verduidelik wat dit behels.
15 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min