Begin vroeër eerder as later beplan om welvaart aan generasies oor te dra

Loading player...
Die oordrag van welvaart tussen generasies is dikwels 'n ingewikkelde en emosionele saak, Hennie Fourie van PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor die beplanning wat daarmee gepaardgaan.
15 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min