Hulpbronaandele laat waai

Loading player...
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die hulpbronindeks, Pick n Pay se handelsverslag, CMH se winsgewendheid wat val, en Premier Foods wat groei verwag.
17 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min