Omgewingsbeleid en regulasies sal lot van Sasol se Secunda-aanleg bepaal

Loading player...
Prof. Jannie Rossouw, professor van die Wits-sakeskool verduidelik hoe omgewingsbeleid en regulasies die lot van Sasol se Secunda-aanleg sal bepaal.
22 Oct 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min