Al meer mense se geld hou nie tot aan die einde van die maand nie

Loading player...
Doret Jooste, hoof van geldbestuur en advies by Standard Bank gesels oor die stygende lewenskoste waaronder meer salaristrekkers gebuk gaan.
25 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min