Wat dink die Franse van nuwe visumreëls?

Loading player...
Sebastian de Place, president van die buitelandse handelsadviseurs vir Frankryk in SA en vennoot by Forvis Mazars gesels oor SA se nuwe visumreëls.
28 Oct 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min